Goeie dag almal. Welkom by die Oor wye waters boek klub. Hier gaan ons lees en gesels oor boeke asof ons om dieselfde tafel sit en van dieselfde bottel wyn drink ondanks die feit dat ons oor die wye waters verwaai is!
Hoe die blog werk:
Wanneer ons besluit op 'n boek sal ek 'n kort opsomming van die boek publiseer as 'n blog. Soos jy aan die boek lees kan jy dan kommentaar pos op daardie blog, ander se kommentaar lees en daarop reageer.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment